EVENTS

simbali-events-jo-black
JO BLACK – 2 OKTOBER
Jo Black is 2 Oktober vir die eerste keer by Simbali met al sy grootste treffers soos ‘Skepe, Bring die Hoop weer terug’ en vele meer. Kom geniet die gasvryheid van die bosveld met SIMBALI se gewilde boskroeg kuier vanaf 14:00.

Geniet die ‘Happy hour’ vanaf 15:00 tot 17:00 met heerlike skemerkelkies asook gin & brandewyn aanbiedinge.

Verskeie ‘foodtrucks’, grasspeletjies en buite kuierareas sal beskikbaar wees.

Kom geniet die middag by SIMBALI terwyl die Afrika son die perfekte agtergrond en atmosfeer skep.

Die vertoning skop af om 18:00 en kontant kroeg is beskikbaar.
simbali-events-robbie-wessels
ROBBIE WESSELS – 6 NOVEMBER

Robbie Wessels is 6 November vir die eerste keer by Simbali met al sy grootste treffers soos Leeuloop, Mpe Hoenor’ en vele meer.

Kom geniet die gasvryheid van die bosveld met SIMBALI se gewilde boskroeg kuier vanaf 14:00.

Geniet die ‘Happy hour’ vanaf 15:00 tot 17:00 met heerlike skemerkelkies asook gin & brandewyn aanbiedinge.

Verskeie ‘foodtrucks’, grasspeletjies en buite kuierareas sal beskikbaar wees.

Kom geniet die middag by SIMBALI terwyl die Afrika son die perfekte agtergrond en atmosfeer skep. Die vertoning skop af om 18:00 en kontant kroeg is beskikbaar.